Modulekode | YSP 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module ondersoek teorieë, navorsing en praktiese toepassings van die sielkunde van welsyn en kritiese aspekte soos beserings, uitbranding en dwelmmisbruik in sport. Die erkenning van 'n proaktiewe benadering vir die ontwerp, ontwikkeling en implementering van positiewe sielkundige beginsels om die kapasiteit van welsyn te skep deur die sinvolle deelname aan sport, oefening en vryetydsaktiwiteite. Die interpretasie van verskillende rehabilitasiestrategië, -beginsels en -vaardighede sal volgens die behoefte van die deelnemer aangewend en toegepas word. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | YSP 210 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App